Supporter's Bus
Check out the Springbok supporter's bus at the Crossings Centre. All the trophies the Springboks have won is in it as well as some other cool stuff. It leaves again tomorrow morning so hurry up! More...
My fluitende muis!
Daai tyd al het almal vir my gelag toe ek die rekenaarplek bel en vir hulle vertel my muis word warm. Niemand was toe bereid om te kom kyk nie en so sukkel ek toe maar verder met my warm hand. Dit was nie lank nie of die rook trek..... My arme ou muis het uitgebrand! Nou nog as ek dit oorver More...
Opvolg - Pappa in nood
Ek verwys na my vorige blog : Ek weet van 'n Pappa wat baie swaarkry. Hy en sy vrou is al 'n hele tydjie uitmekaar uit en hulle twee dogtertjies het nog heeltyd by hul Mamma gebly. Iets het nou gebeur en die Pappa moet nou die kinders onder sy dak neem. Hy bly egter in net 'n kamer en geld i More...
Speeddating......
Hi! ek het 'n paar maande terug nelspruit toe getrek van potch af, en ontmoet glad nie nuwe mense nie aangesien ek werk,werk,werk, en nie lus is om in ,n kuierplek rond te hang nie. Ek en 2 vriendinne het in die verlede 'n paar keer 'n speeddating aand gereel in potch, en dit was baie suksesvol. More...
Breathalisor
Heard this morning on Jacaranda that traffic cops aren't allowed to use breathalisor tests anymore. Anyone else heard this? How are they going to prove if someone is drunk now when he/she is pulled over? More...




